084 581 6790 info@lollapot.co.za

Welkom by Lollapot

Liewe Lollapot Ouers,

Welkom by Lollapot! Ons is bevoorreg om jou kleuter in ons skool te verwelkom en ons sien uit om 'n wonderlike pad saam te stap met die oog op skool voorbereiding vir jou kleinding. Lollapot beskik oor fantastiese fasiliteite, uitstekende personeel en 'n christelike benadering tot die onderrig wat ons bied.  Stap gerus saam met my deur Lollapot vir 'n oorsig en om ons waardes beter te verstaan: 

By Lollapot onderrig ons die volgende klasgroepe:

Graad 00: 3 tot 4 jariges - Juffrou Mieke van Tonder en Klasassistent Siena Jantjies

Graad 0: 4 tot 5 jariges - Juffrou Mariza Pienaar en Klasassistent Marlize Smith

Graad R: 5 tot 6 jariges - Juffrou Julie Venter en Klasassistent Naomi Horn

Skoolure:  Ons somertye is vanaf 07.15 tot 12.00.  Ons wintertye is vanaf 07.30 tot 12.15. Loer gerus op ons kalender om op datum te bly wanneer die skooltye verander.

Skoolbenodighede:  Elke klas het sy eie unieke benodighede wat betrekking het tot daardie klasgroep. In samewerking met PDK De Aar kan al die klasbenodighede vir die spesifieke jaargroep opgetel word waar dit reeds vir jou gerief bymekaar gegroepeer is in 'n karton boks. Sodoende verseker ons 'n algemene standaard regoor die hele klas en skool. 

Klerasie:  Vir eenvormigheid by geleenthede asook elke Vrydag by Lollapot skool, moedig ons ouers aan om die standaard Lollapot T-hemp, enige navy kortbroekie asook die winter 'fleece' top aan te skaf vir jou kleuter. 

Speelterrein:  Lollapot beskik oor 'n wonderlike speelterrein wat gereeld hersien en onderhou word tot die hoogste standaard. Hier kan jou kleuter klim en klouter onder streng toesig en ure se genot deurbring waar kinders juis die heel meeste leer - wanneer hulle speel. 

Registrasie:  Onder aan die webblad kan jy die skakel volg om die 2020 registrasie vorm aanlyn in te vul. Die pdf formaat is ook beskikbaar en kan afgelaai word en by die huis ingevul word en by die skool afgelewer word. Let daarop dat 'n herregistrasiefooi asook nuwe leerder registrasie fooi betaalbaar is. 

Kom loer gerus in, ek wil jou graag ontmoet. Ek is altyd beskikbaar om te gesels oor enige aspek van jou kleuter se onderrig.

Groete,

Julie Venter
Skoolhoof, Lollapot

 

Meer oor ons

Lollapot is oorspronklik as ‘n privaat speelgroepie vir voorskoolse plaaskinders begin en is deur die ACVV oorgeneem en in 1990 as ‘n Kleuterskool geregistreer .

Die afgelope 27 jaar vind uitmuntende opvoeding en ontwikkeling van die totale kleuter, speel-speel , plaas. 

Volg gerus die skakel om meer te leer oor wie ons is. 

Lees Meer

Belangrike Inligting

Lollapot Kalender

Kliek hier om meer uit te vind oor al die gebeure by  die Lollapot & omliggende skole se kalender te besigtig. Of indien jy eerder die kalender wil aflaai in…

Lees Meer

D6 Communicator

Met behulp van D6 Communicater kan ons kommunikasie vir alle ouers stuur na jou selfoon, kan vinnig en gemaklik na enige nuus en aktiwiteite lees op jou selfoon. Om D6…

Lees Meer

2018 Skooljaar

Die tweede kwartaal van 2018 het aangebreek! Ons het heelwat nuwe aktiwiteite beskikbaar by Lollapot die jaar. Ons nuwe juffrou, Natasha, bied Playball en PlayGolf aan by die skool -…

Lees Meer

Onderwysers

Julie Venter

Skoolhoof

Julie Venter, Lollapot Skoolhoof & Graad R Onderwyseres en word geassesteer deur Naomi Horn, Assistent, Graad R

Stuur Epos

Mieke van Tonder

Graad 0

Mieke van Tonder, Onderwyseres, Graad 00 en word geassesteer deur Siena Jantjies, Assistant, Graad 00.

Stuur Epos

Mariza Pienaar

Graad 00

Mariza Pienaar, Onderwyseres, Graad 0 en word geassesteer deur Marilise Smith, Assistant, Graad 0.

Stuur Epos

ABC

Default tab

Tab 1Tab 2Tab 3
Tab 1 content
Tab 2 content
Tab 3 content

Custom active tab

Tab 1Tab 2Tab 3
Tab 1 content
Tab 2 content
Tab 3 content

Vertical tabs

Tab 1Tab 2Tab 3
Tab 1 content
Tab 2 content
Tab 3 content

Tabs anchors

Tab 1Tab 2Tab 3
Tab 1 content
Tab 2 content
Tab 3 content
Use next links to switch this tabs Open tab 1 | Open tab 2 | Open tab 3

Disabled tabs

Tab 1Tab 2Tab 3Tab 4 (disabled)Tab 5 (disabled)
Tab 1 content
Tab 2 content
Tab 3 content
Tab 4 content
Tab 5 content

Custom styles

Tab 1Tab 2Tab 3
Tab 1 content
Tab 2 content
Tab 3 content

  • “Kinders leer wanneer hulle speel, maar meer belangrik, wanneer kinders speel, leer hulle om te leer.” 

    O. FRED DONALDSON

    (Fred, Donaldson)

  • Elke leerder by Lollapot is spesiaal en uniek. Ons is lief vir elke kosbare kind. Kom word deel van ons familie!
     

    JULIE VENTER

    (Lollapot, Skoolhoof)

Meer oor ons

Lollapot wat aanvanklik as ‘n privaat speelgroepie vir voorskoolse plaaskinders begin het, is deur die ACVV oorgeneem en in 1990 as ‘n Kleuterskool geregistreer . Die afgelope 27 jare vind uitmuntende opvoeding en ontwikkeling van die totale kleuter, speel-speel , plaas.

Lees Meer

NUUS

  • Nuus

    admin January 22, 2018

    Nuus

    Lees Meer
  • Nuwe Skooljaar

    admin January 15, 2018

    Die tweede kwartaal van die 2018 skooljaar het afgeskop en ons kleuters is hard aan die speel en leer by Lollapot. Ons het heelwat nuwe aktiwiteite beskikbaar by…

    Lees Meer

Toggle & Skills

Vision and Mission
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Duis quam nibh, euismod eget nulla a, tempor scelerisque lorem. Proin dignissim arcu tristique fermentum ullamcorper. Integer lacinia scelerisque enim eu pretium. Nam elementum turpis orci, ac porttitor diam suscipit sit amet.
Company Philopsphy
Integer lacinia scelerisque enim eu pretium. Nam elementum turpis orci, ac porttitor diam suscipit sit amet.Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Duis quam nibh, euismod eget nulla a, tempor scelerisque lorem. Proin dignissim arcu tristique fermentum ullamcorper.
Spoiler title
Duis quam nibh, euismod eget nulla a, tempor scelerisque lorem. Proin dignissim arcu tristique fermentum ullamcorper. Integer lacinia scelerisque enim eu pretium. Nam elementum turpis orci, ac porttitor diam suscipit sit amet.Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
HTML80%
Wordpress99%
Web Design90%
Web Development95%
Responsive85%

List Type

  • Lorem ipsum dolor sit amet
  • Habitant morbi tristique senectus et
  • Suspendisse ut interdum risus
  • Pellentesque mi at blandit
  • Lorem ipsum dolor sit amet
  • Habitant morbi tristique senectus et
  • Suspendisse ut interdum risus
  • Pellentesque mi at blandit
  • Lorem ipsum dolor sit amet
  • Habitant morbi tristique senectus et
  • Suspendisse ut interdum risus
  • Pellentesque mi at blandit
  • Lorem ipsum dolor sit amet
  • Habitant morbi tristique senectus et
  • Suspendisse ut interdum risus
  • Pellentesque mi at blandit
  • Lorem ipsum dolor sit amet
  • Habitant morbi tristique senectus et
  • Suspendisse ut interdum risus
  • Pellentesque mi at blandit
  • Lorem ipsum dolor sit amet
  • Habitant morbi tristique senectus et
  • Suspendisse ut interdum risus
  • Pellentesque mi at blandit

Our Partners