084 581 6790 info@lollapot.co.za

2018 Skooljaar

Die tweede kwartaal van 2018 het aangebreek! Ons het heelwat nuwe aktiwiteite beskikbaar by Lollapot die jaar. Ons nuwe juffrou, Natasha, bied Playball en PlayGolf aan by die skool – registreer nou! Gesels met Juffrou Natasha by die skool oor die registrasie proses!