084 581 6790 info@lollapot.co.za

D6 Communicator

Met behulp van D6 Communicater kan ons kommunikasie vir alle ouers stuur na jou selfoon, kan vinnig en gemaklik na enige nuus en aktiwiteite lees op jou selfoon. Om D6 Communicater af te laai, kliek op enige van die skakels hieronder:

IPHONE / IPAD - LAAI AF (App Store)
ANDROID - LAAI AF (Google Play Store)
MOBI SITE - http://www.schoolcommunicator.mobi/