FINANSIES
Verpligte skoolfonds:
• Betaling van skoolfonds is vooruit betaalbaar vir die maand en moet voor of op die 15de dag van elke maand gedoen word.
• Indien u rekening 30 dae agterstallig is en geen reëling met die skool aangegaan is nie, sal u kind nie verder toegelaat word om by Lollapot skool te gaan nie.
Maniere van betaling:
• ‘n Eenmalige betaling vir die jaar vooruit
• Per debietorder
• Internetbetaling
• Direkte inbetaling by die skool
BANKBESONDERHEDE
LOLLAPOT
TJEKREKENING: ABSA
REKENINGNOMMER: 1850145179
VERWYSING: Kind se naam en van, gevolg deur verwysing soos bv: klere, skoolfonds, ens.
Leerlinge wat toegelaat word, sal skriftelik in kennis gestel word van die bedrag betaalbaar.