084 581 6790 info@lollapot.co.za

INLIGTING

Hier by Lollapot raak ons speel speel lief vir leer en ons fokus om elke kind se eie potensiaal te ontgin. Lollapot is ‘n Christen skool waar ons in Afrikaans as voertaal onderrig. Ons skoolhoof en personeel handhaaf uitmuntende standaarde, wat verder onderderhewig is aan streng oorsig deur die Lollapot Beheerraad. Lollapot bied ‘n wye verskeidenheid bedrywighede aan met die klem op kreatiewe denke en probleemoplossings vaardighede. Deur harde werk en vooruitbeplanning word ‘n uitstekende onderrig plan voorbei vir elke klas – ‘n totaliteits benadering – met die oog op skool voorbereiding en bestaan uit ‘n balans van fisiese, sosiale, emosionele en kognitiewe ontwikkeling vir elke kind.

Vind hier meer inligting oor ons missie, orde kodes en finansiele verpligtinge.