MISSIE
By Lollapot streef ons om elke kleuter:
• lief te hê en te versorg
• voor te berei vir formele onderrig
• se waardesisteem uit te brei en te vestig
• voor te stel aan ‘n wêreld van spel en uitdagings
• as ‘n individu te behandel en elkeen se potensiaal ten volle te ontwikkel
• te leer om God lief te hê en die skepping te waardeer