084 581 6790 info@lollapot.co.za

Nuwe Skooljaar

Die tweede kwartaal van die 2018 skooljaar het afgeskop en ons kleuters is hard aan die speel en leer by Lollapot. Ons het heelwat nuwe aktiwiteite beskikbaar by Lollapot die jaar. Ons nuwe juffrou, Natasha, bied Playball en PlayGolf aan by die skool. Kom gesels met Juffrou Natasha by die skool oor die registrasie proses!