084 581 6790 info@lollapot.co.za

SKOOLDAG BY ONS

Liewe Lollapot Ouers, 
Welkom by Lollapot! Ons is bevoorreg om jou kleuter in ons skool te verwelkom en ons sien uit om ‘n wonderlike pad saam te stap met die oog op skool voorbereiding vir jou kleinding. Lollapot beskik oor fantastiese fasiliteite, uitstekende personeel en ‘n Christelike benadering tot die onderrig wat ons bied.  
 
Kom loer gerus in, ek wil jou graag ontmoet.  Ek is altyd beskikbaar om te gesels oor enige aspek van jou kleuter se onderrig. 
 
Groete,
Julie Venter, Lollapot Skoolhoof